Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Ook genoem | Renault Kangoo |
Produksie | 2012–2021 |
Montering | Frankryk: Maubeuge Construction Automobile |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Paneelwa/ontspanningsvoertuig (M-segment) |
Bakstyl | 4/5-deur |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.2 L M200 I4 (petrol) 1.5 L OM607 I4 (diesel) |
Lengte | 3.94 m (Kompak) 4.32 m (Lank) 4.71m (Ekstra lank) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz Vaneo |
Variante | Renault Kangoo II |
Die Mercedes-Benz Citan is 'n paneelwa en ontspanningsvoertuig wat in 2012 as 'n kenteken-ontwerpte variant van die Renault Kangoo bekendgestel is en deur Mercedes-Benz bemark word as die opvolger van die Vaneo compact MPV.